Ons beplan om vanaf 15 Junie die Magoebaskloof hike te doen. Ons sal 'n paar vrouens wees. Hoe veilig is dit? Ons het verneem dat daar aanvalle op stappers was op die roetes. Sal nogals wil verneem wie was onlangs daar en info wil kry watter roete is die mooiste/beste om te stap.
Lorene